Tyne Daly

Tyne Daly
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ellen Tyne Daly
Geboorte 21 Februarie 1946 (1946-02-21)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1968–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tyne Daly (gebore 21 Februarie 1946) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Enforcer (1976) en Spider-Man: Homecoming (2017), en in die televisiereekse Cagney & Lacey (1981) en Judging Amy (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy